Dink net hoe kleurloos die lewe sal voorkom sonder die plante en bome wat ons elke dag omring. Tog is ons besig om die Natuur te verwoes terwille van vooruitgang. Dit het tyd geword dat ons besef "Sonder bome en plante" ons as mens nie kan oorleef nie.